Laerskool Tuine

Tuisblad

myschool logo

Kortpad...

Ons kontak besonderhede


Wat lê voor...

2017 Skool Kalender


<--
-->


So
Ma
Di
Wo
Do
Vr
Sa
  •   Weekend or school holiday
  •   Public holiday
  •   Click on date to view event(s)
x

Ons nuwe Hoof is aangestel

Mnr. P J (Jaco) Snyman is in Junie 2017 as ons nuwe Hoof aangestel.

Baie geluk, en baie sterkte met die verantwoordelikhede en uitdagings!


Nuusflits: Ons nuwe Hoof is aangestel

Boodskap van die Hoof, Mnr. P J Snyman

Skakel na YouTube Video

Aan die ouers, leerders en mede kollegas van Laerskool Tuine:

MOET NOOIT:

  • Opkrop as jy iets op die hart het nie,
  • Stilbly as jy 'n opinie het nie,
  • Moed opgee as jy sukkel nie,
  • Kwaad word as jy teleurgestel word nie,
  • Ophou wanneer jy verloor het nie,
  • Ongeduldig raak as jy nie jou sin kry nie,
  • Bly lê as jy geval het nie,
  • Persoonlik raak as jy in die rug gesteek word nie,
  • Sinies raak as liefde nie uitwerk nie,
  • Oordeel as jy iemand nie ken nie,
  • Verwyt as iemand jou seermaak nie,
  • Ophou glo as jou vertroue geskend word nie,
  • Bang wees as jy alleen is nie en
  • Twyfel in jou self nie.

WANT... Elkeen is baie spesiaal en elke liewe ding wat met jou of u gebeur en elke liewe mens wat oor jou pad kom, is vooraf vir jou beplan om jou sterker, wyser en slimmer te maak en jou diepte en karakter te gee. Geniet jou lewensreis... Onthou... Hoop maak die reis moontlik, geloof maak dit makliker en liefde maak dit onvergeetlik mooi!

Groete,
Jaco Snyman