Laerskool Tuine

 

Uit die Hoof se Kantoor

Gaan waarheen jy wil en soek maar soveel as wat jy kan. Jy sal geen hoër weg daarbo en geen veiliger weg daaronder vind, as die weg van die Heilige Kruis!

Tuine groete,
Willie Steyn
Hoof


 

Onthou die volgende datums:

  • Waentjieprojek begin 21 Junie 2012.
    Die trekking vind plaas op 19 Oktober 2012.

 

 

Jongste Sport Uitslae: Netbal en Rugby

Uitslae vir Rugby teen Villieria, 15 Mei 2012
SpanTellingUitslag
O/910 - 10Gelykop
O/1012 - 19Tuine verloor
O/1124 - 10Tuine wen
O/13A12 - 12Gelykop
O/13B0 - 15Tuine verloor

Verdere uitslae is op die Rugby bladsy.

 

Uitslae vir Netbal teen LS Rachel de Beer, 16 Mei 2012
SpanTellingUitslag
O/8A0 - 4Tuine verloor
O/8B0 - 11Tuine verloor
O/9A6 - 2Tuine wen
O/9B1 - 0Tuine wen
O/10A14 - 7Tuine wen
O/10B0 - 11Tuine verloor
O/11A15 - 11Tuine wen
O/11B12 - 7Tuine wen
O/12A25 - 17Tuine wen
O/12Bnie gespeel 
O/13A31 - 3Tuine wen
O/13B15 - 0Tuine wen

Verdere uitslae is op die Netbal bladsy.

 

Web ontwerp deur SASchools