Dinge in Ons Nessie
Buitemuurse aktiwiteite
Kids Computer on Wheels
Jannie bied rekenaaropleiding aan in sy mobiele "rekenaar trok" met opvoedkundige programme wat op vaardigheid gebaseerd is. Elke kind het haar/sy eie rekenaaar waarop hy werk.
Kontak persoon:
- Jannie
- 082 440 0744
Bankbesonderhede en verwysing word deur Jannie aan ouers verskaf.
Kleuter Karate
Verbeter u kind se dissipline, postuur, koördinasie, middellynkruising, balans ens.
Kontak persoon:
- Sensei Hendrik Byleveld
- 079 912-4145
- gazella@mweb.co.za
Bankbesonderhede:
- H. C. Byleveld
- Nedbank
- Rek no: 2004443464
- Tak kode: 16034500
- Gezina Tak
Gebruik u kind se naam en van as verwysing.
Little Rugby Boys
Verbeter u kind se basiese beginsels van rugby.
Kontak persoon:
- Charlene Venter
- 082 458 5624
- charlenv@absamail.co.za
Bankbesonderhede:
- L. Venter
- Absa
- Spaarrekening: 231 820 7138
Gebruik u kind se naam en van as verwysing.
Spraakterapeut:
- Hettie Vermeulen
- 082 383 7444
Arbeidsterapeut:
- Marisel van Wyk, 012 644 1450
- Marinda de Kock, 082 854-8020
Lizette Mattheus Ballet Studio
Lizette bied ballet en moderne danse aan. Hierdie klassies bevorder die kinders se houding, postuur, selfvertroue, dissipline, koördinasie en balans.
Kontak persoon:
- Lizette Mattheus
- 082 476 9255
- lizettemattheus@gmail.com
Bankbesonderhde:
- Lizette Mattheus Ballet Studio
- Standard Bank Gezina
- Rek nommer: 281 581 711
- Tak kode: 014845
Gebruik u kind se naam, van en die skool as verwysing.
Musiekbeluistering
Musiekbeluistering fokus op u kind se luistervaardighede. Die kinders leer klassieke musiek op ‘n prettige en unieke manier. Hulle speel ook op instrumente saam met die musiek.
Kontak persoon:
- Zenda Nel
- 082 460 6534
Bank besonderhede:
- Z. Nel
- Standardbank Centurion
- Rek nommer: 013 572 075
- Tak kode: 012645
Gebruik u kind se naam en van as verwysing.
Playball
Dit motiveer u kind om aan sport deel te neem en dit dra by tot balangstelling in fiesiese aktiwiteite omdat hulle van die begin af beter sukses gaan behaal indien hulle basiese vaardighede goed is.
Kontak persoon:
- Hendrik Kotzé
- 083 384 2720
Bankbesonderhede:
- Hendrik Kotzé
- FNB
- Takkode : 250 545
- Tjekrekening: 6222 129 9086
Gebruik u kind se naam en van as verwysing.
Gimnastiek
Om deur korrekte oefening u kind se motoriese ontwikkeling, liggaamsbeeld, koördinasie en selfbeeld te bevorder.
Kontak persoon: Lucy Prenzler
- 078 753-0093
Bankbesonderhede:
- B.W. Prenzler
- Standard Bank
- Takkode: 011 24512
- Tjekrekening : 012 997 382
Gebruik u kind se naam en van as verwysing