Laerskool Tuine

My Juffrou

Chrisna Halliday - Hoof

  • Ouderdom en naam van klassie: 6 Jaar, Beertjie klas
  • Kwalifikasie: HOD (Preprimêr) en 'n BA Graad
  • Werksaam by Groenie Nessie vanaf Jan 2000
  • B-day: 22 Maart
  • Hobby : Krale ryg, naaldwerk, kamp, lees en musiek
  • Ietsie oor myself: My man Jerry, is Adjunkhoof by Laerskool Die Heuwel. Ek het 2 dogters, Esmari is 'n vlieënier en Janene is tans in die hoêrskool. Stilbaai is my hart se punt...........

Christel de Beer -
Hoof van Naskool

  • Kwalifikasie: Graad 12
  • Werksaam by Groenie Nessie vanaf Feb 2006
  • B-day: 07 Augustus
  • Hobby: Hou van lees, stap en kamp
  • Ietsie oor myself: Ek het 3 kinders, Francios, Chrisna en Tiaan. My man se naam is Loaan. Ek geniet dit om met die kinders te werk en om te sien hoe hulle groot word en ontwikkel. Ek hou van gelukkige kinders, en om te weet ek maak ‘n verskil.

Annette Venter

  • Ouderdom en naam van klassie: 6 Jaar, Voëltjie klas
  • Kwalifikasie: B Ed
  • Werksaam by Groenie Nessie vanaf Jan 2013
  • B-day: 17 April
  • Hobby: Scrapbooking,onthaal en kreatief wees
  • Ietsie oor myself: Ek is getroud met Rudi en het 2 pragtige dogtertjies, Ruanette en Anruné en ‘n seuntjie MW.

Caren Olivier

  • Ek is die kantoor “tannie”
  • Kwalifikasie: N3 Handel
  • Werksaam by Groenie Nessie vanaf Oktober 2007
  • B-day: 18 Mei
  • Hobby: Ek lees graag, hekel, doen naaldwerk en hou daarvan om te bak en brou
  • Ietsie oor myself: Ek is getroud en het ‘n seun Nantus.

Deidré Naudé

  • Ouderdom en naam van klassie: 6 Jaar, Uiltjie klas
  • Kwalifikasie: B Ed
  • Werksaam by Groenie Nessie vanaf Mei 2011
  • B-day: 31 Mei
  • Hobby: Geniet lees en borduurwerk
  • Ietsie oor myself: Ek is getroud met Chris en ons is geseën met 3 dogters, Zjanté, Mégan en Chrizandré. Ek is mal daaroor om rustig saam met my gesin te verkeer en om dinge saam met my kinders te doen.

Jenny Kuhn

  • Ouderdom en naam van klassie: 6 Jaar, Winnie the Pooh klas
  • Kwalifikasie: B Ed
  • Werksaam by Groenie Nessie vanaf Jun 2002
  • B-day: 09 Junie
  • Hobby: Lees en krale ryg
  • Ietsie oor myself: Ek is getroud met ‘n wonderlike man Jan en het 2 pragtige seuns Johan en Martin. Ek is mal daaroor om saam met my man en seuns by die dam te ontspan.

Jomari de Beer

  • Ouderdom en naam van klassie: 4 Jaar, Blommetjie klas
  • Werksaam by Groenie Nessie vanaf Jan 2011
  • Kwalifikasie: ECD Diploma en tans besig met B Ed Graad
  • B-day: 21 Julie
  • Hobby: Ek hou van lees en om tyd in die natuur deur te bring
  • Ietsie oor myself: Ek is in Desember 2010 getroud met ‘n dierbare man Andries, wat my steunpilaar is in baie opsigte. My leuse in die lewe is: Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.

Leani Bredenkamp

  • Ouderdom en naam van klassie: 6 Jaar, Skilpadbesie klas
  • Kwalifikasie: B Ed
  • Werksaam by Groenie Nessie vanaf Jan 2013
  • B-day: 13 September
  • Hobby: Uithouritte (perdesport) en draf
  • Ietsie oor myself: Ek is in September 2010 met ‘n wonderlike man Christo getroud, wat my in alles ondersteun. Ek wil graag my eie Arabierperdstoet hê. My missie is om elke persoon wat my pad kruis te laat glimlag.

Marilise van der Merwe

  • Ouderdom en naam van klassie: 5 Jaar, Diere klas
  • Kwalifikasie: HOD Diploma
  • Werksaam by Groenie Nessie vanaf Jan 2005
  • B-day: 16 Augustus
  • Hobby: Fotografie
  • Ietsie oor myself: Ek is getroud met Jan en het ‘n pragtige seuntjie Jurgens. Hy is ons hart se punt en ons klein wonderwerkie.

Marisa Koekemoer

  • Werksaam by die Naskool van Groenie Nessie
  • Kwalifikasie: HOD Diploma
  • Werksaam by Groenie Nessie vanaf Jan 2003
  • B-day: 15 Desember
  • Hobby: Lees, krale ryg en scrapbooking
  • Ietsie oor myself: Ek is gelukkig getroud met Henk en het ‘n seuntjie, Ewald. Ek verkoop Justine.

Amandine van Burick

  • Student in Juf Chrisna se klas en werk ook by die Naskool van Groenie Nessie
  • Kwalifikasie: Studeer tans B Ed
  • Werksaam by Groenie Nessie vanaf Jan 2015
  • B-day: 25 April
  • Hobby: Naels doen, lees, gesels en om te onthaal
  • Ietsie oor myself: Ek is verloof aan Ryno en baie geheg aan my familie.