Laerskool Tuine

Radikale Redenaars

Baie geluk aan Wine Steynberg met 93% en Deane van Zyl met 85%. Hulle het aan die Radikale Redenaars deelgeneem.

Baie geluk aan Chrisna Snyman en Armin Snyman wat deelgeneem het aan die Radikale Redenaars. Albei het skitterend gevaar: Chrisna 93% en Armin 91.5%