Laerskool Tuine

Atletiek 2018

Byeenkomste

  • Cluster byeenkoms - Vrydag 9 Feb
  • Gauteng kampienskappe - 2 en 3 Maart
  • Naellope en aflosse word tydens skooltyd goefen
  • Lang - en middelafstande - Maandae, Woensdae en Donderdae 13:40 tot 15:00
  • Velditems - Maandae en Donderdae 13:40 - 15:00

Atletiekoefening

  • Maandae, Dinsdae, Woensdae en Donderdae
    • 13:40 - 14:05 - o/10 Verspring, o/11 Hoogspring, o/12 en o/13 Gewigstoot
    • 14:05 - 14:30 o/10 Gewigstoot, o/11 Verspring, o/12 en o/13 Hoogspring
    • 14:30 - 15:00 - o/10 Hoogspring, o/11 Gewigstoot, o/12 en o/13 Verspring


Organiseerder: Hennie Grobler


Atletiek, 16 Januarie 2015