Laerskool Tuine

Krieket 2017

Krieketwedstryde - Vrydag 13 Oktober


Die krieketseuns kuier lekker op Supersport Park


Onder 12 krieketspan van Mnr. Ferdie Naude het teen Pretoria-Oos Laerskool op 1 Aug gewen

Armin Snyman 34 onoorwonne lopies

Clinton Lombaard - 36 lopies


Organiseerder

Mnr. J Steynberg

Afrigters

o/8, o/10: Mnr. J C Smit

o/9: Mnr. Hennie Grobler

o/12: Mnr. F Naudé

o/13A: Mnr. J Steynberg