Laerskool Tuine

Netbal 2018

Oefentye

  • 22 Januarie - 9 Februarie
    • Juniors - o/7 - o/10 Maandae, Dinsdae en Donderdae, 14:30 - 15:30
    • Seniors - Dinsdae, Woensdae en Donderdae, 14:30 - 15:30
  • Vanaf 12 Feb begin al die spanne om 14:00 en eindig om 15:30.
  • Al die spanne oefen dieselfde dae soos voorheen.
    • Maandae, Dinsdae en Donderdae - Junior spanne
    • Dinsdae, Woensdae en Donderdae - Senior spanne

Wedstryde

  • 22 Feb - Bakenkop - WEG
  • 27 Feb - Doxa Deo - TUIS
  • 1 Maart - Magalieskruin - WEG
  • 6 Maart - Louis Leipoldt TUIS
  • 15 Maart - Brits - TUIS

Liga Wedstryde

  • 24 April - Akasia - WEG
  • 8 Mei - Theresapark - TUIS
  • 17 Mei - Danie Malan - TUIS
  • 22 Mei - Voortrekker Eeufees - TUIS
  • 24 Mei - Rachel de Beer - TUIS

0/13 Netbal span van juffrou Cherise en juffrou Marelize





Organiseerder

Me. Dea van Brakel

Afrigters, o/6

Me. J de Beer

Me. L Bredenkamp

Me. A van Burick

Afrigters, o/7

Me. A Ehlers

Me. C Venter

Geen foto: Me. B Whitehead

Afrigters, o/8

Me. S Dreyer

Me. E Kotzé

Afrigters, o/9

Me. T Venter

Me. R du Randt

Me. C van Staden

Afrigters, o/10

Me. D van Brakel

Afrigters, o/11

Me. I Wiechers

Me. T de Wet

Geen foto: Me. M McKenzie

Afrigters, o/12

Me. A Herselman

Me. T Coetzee

Afrigters, o/13

Me. C Erasmus

Me. M van Dyk