Laerskool Tuine

Rugby 2018

1ste Span B Bond Bloubul Naaswenners en liga wenners (o/13)

1ste Span B Bond Bloubul Naaswenners en liga wenners (o/10)

o/11 het 3de ge-eindig in die bloubul uitspele en 2de in die liga

Liga wenners en 3de B Bond Blou Bul Kampioenskappe

2de Span Liga Wenners


26ste Mei 2018



Organiseerders:

Mnr. P Potgieter

Mnr. P J Snyman

Mnr. F Naudé

Afrigters

Mnr. F Naudé

Bulletjie Rugby: o/13A, o/9A

Mnr. J C Smit