Laerskool Tuine

Tennis 2017

Gauteng Noord

Baie geluk aan Devin Badenhorst en Wijon Steynberg - hulle is gekies vir die Gauteng Noord Tennis span.


Organiseerder

Me. M van Dyk

Afrigters

o/13A: Me. M Badenhorst

o/9A: Me. M van Dyk

o/11A: Me. A Potgieter


Devin Badenhorst se prestasies, 2016

  • Maart
    • Onder 12 TSA Nationals wenner
  • Mei
    • Onder 12 ITF / Mozambiek wenner
    • Onder 12 ITF / Zimbabwe wenner
  • Julie
    • Onder 14 Louisiana State Clay Court Tournament wenner
  • Augustus
    • Verteenwoordig suid Afrika in die Coupé leBlanc in Kanada, wen al sy teenstaanders - nommer eens spelers reg oor die wêreld, onder andere Amerika, Spanje Colombia, Quebec en Kanada
    • ITF Morocco Taelnt Identification Project - wen alle wedstryde. Nommer een spelers van regoor Afrika word genooi om deel te neem.
  • Wen the TSA Vrystaat 0/12 toernooi en ook die TSA Junior Nationals 0/12 wat ook in Bloemfontein gehou was.
  • Gekies om SA te verteenwoordig by die ITF Zimbabwe en Gaborone einde April.
  • Gekies vir die SA Skole span wat toer na Florida einde Augustus.