Laerskool Tuine

Skooldrag

Skooldrag

Skoolklere Verskaffers

  1. Almega Uitrusters, (in Tuine Mediese Sentrum), Pretoria-Tuine, Tel: 012 379-4598.
  2. A.T.K.V. (oorkant Total Garage), Mootstraat 533, Pretoria-Tuine, Tel: 012 379-0216.
  3. Overkruin Uitrusters, Pretoria-Noord, Tel: 012 546-5718.
  4. Silvercross, Madelief Sentrum, Pretoria-Noord, Tel: 012 546-6525.
  5. Zuriel, Tel: 012 379-7500.

Dogters Skooldrag - Netheid:

  1. Naels moet skoon wees. GEEN lang naels of NAELLAK nie. Mag nie oor vingerpunte steek nie.
  2. Klein oorringetjies OF een paar knoppies (sonder steentjies) is toelaatbaar.
  3. Goud/silver, seëlring en polshorlosie mag gedra word.
  4. Mediese armbandjies (Crisis-On-Call of Medic Alert) mag gedra word.
  5. Hare moet netjies versorg wees, geen snaakse haarstyle met snaakse haartoebehore.
  6. Langhare moet vasgebind word met rekkies of linte. Kleur: Wit, meroen of groen.
  7. Geen "gel" in hare nie.
  8. Hare mag nie gekleur word nie.
  9. Vlegsels agter en langs die kop, nie voor nie.
  10. Broekrompe nie te kort nie. Vier vingers bokant die knie.
  11. Geen hare mag in die oë hang nie - dit moet weggesteek word met knippies.

Dogters Skooldrag: Somer

  1. Geruite broekromp.
  2. Swart skoolskoene met bandjie oor die voet of toeryg swart skoolskoene.
  3. Wit enkel kouse.
  4. Bottelgroen gholfhemp waarop skoolwpaen in wit geborduur is. Slegs hempies wat by die skoolverskaffers aangehoop word, sal toegelaat word.

Dogters Skooldrag: Winter

  1. Swart skoolskoene met bandjie oor die voet of toeryg swart skoolskoene.
  2. Bottelgroen skoolsweetpak baadjie en broek.
  3. Wit enkel kouse.
  4. Groen langmou gholfhemp waarop skoolwapen in wit geborduur is. Slegs hempies wat by die skoolverskaffers aangekoop word, sal toegelaat word.

Seuns Skooldrag - Netheid:

  1. Geen juwele nie, behalwe 'n horlosie.
  2. Mediese armbandjies (Crisis-On-Call of Medic Alert) mag gedra word.
  3. Hare moet netjies kort en egalig gesny wees. Mag nie die kraag raak nie.
  4. Geen "steps" nie.
  5. Hare mag nie gekleur word nie. Geen "gel" in die hare nie.
  6. Naels moet skoon en kort wees.

Seuns Skooldrag: Somer

  1. Kort grys broek
  2. Swart skoolskoene wat voor toeryg.
  3. Lang grys kouse.
  4. Bottelgroen gholfhemp waarop skoolwapen in wit geborduur is. Slegs hempies wat by die skoolverskaffers aangehoop word, sal toegelaat word.

Seuns Skooldrag: Winter

  1. Grys langbroek.
  2. Swart skoolskoene wat voor toeryg.
  3. Bottelgroen skoolsweetpak baadjie en broek.
  4. Lang grys kouse.
  5. Bottelgroen gholfhemp waarop skoolwapen in wits geborduur is. Slegs hempies wat by die skoolverskaffers aangekoop word, sal toegelaat word.