Laerskool Tuine

Hoogtepunte

Welkom aan ons nuwe Adjunkhoof,
Mnr Gerdouw Kruger


Ons nuwe Aquabot waar die leerders gefiltreerde water kan drink.


Juf Annelie lees vir die skool storie op Nasionale Leesdag.


Ontmoet vir Finkel en Koljander


Baie geluk aan die Atlete wat deur dring na die Gauteng kampioensakappe. Al die atlete dring deur na die Gauteng kampioenskap in Maart.

  • LP Hoffman 1ste in die verspring en 2de in die 100m
  • Aiden Smit 2de in 1200m en 1ste in gewigstoot
  • Yannis Badenhorst 1ste in gewigstoot
  • Ruben Bezuidenhout 1ste in spiesgooi en 1ste in 75m hekkies, asook die Victor Ludorum
  • Kyla Janse van Vuuren 2de in die verspring
  • Enrique Bruyns is 2de in die 80m en 1ste in die 100m
  • Kara Niemand is 1ste in die 100m, 1ste in die 200m en 1ste in die hoogspring, asook Victrix Ludorum
  • Armin Snyman is 1ste in gewigstoot en 1ste in die Diskus
  • Wian Groenewald is 1ste in die verspring
  • Kylie Botha is 1ste in die Diskus

Die nuwe leiers vir 2020 is op 14 Oktober aangekondig. Baie geluk!