Laerskool Tuine

Laerskool Tuine se tuine

Juffrou Talitha Coetzee, Mnr Johan Steynberg en Tannie Suzette het ons tuine onder hande gehad. Knap gedaan, dit lyk stunning..